SILWERSTROME VOL LIEFDE: Volume 1 (Afrikaans Edition) – Raymond Bridges

$7.99

Available at Amazon

Category:

Description

Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog.

Die tweede bundel is weereens ‘n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees.

Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm ‘n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “SILWERSTROME VOL LIEFDE: Volume 1 (Afrikaans Edition) – Raymond Bridges”

Your email address will not be published. Required fields are marked *